Het jy gehoor?

John Travolta en Kelly Preston se babaseun gebore

Benjamin het ‘n gesonde 3,7 kilogram by geboorte geweeg.

“Dit gaan goed met John, Kelly en hul dogter Ella Bleu en hulle is in die wolke oor die nuwe lid van hul gesin,” het ‘n verklaring gesê. “Dit gaan baie goed met ma en baba.”

Preston het in September gesê die hele huishouding was in rep en roer. “Ek het die hele huis skoongemaak. Ella help fluks en sy sien uit daarna om ‘n ousus te wees.”

Hul seun Jett is in Januarie 2009 oorlede na ‘n epileptiese aanval.

  • xojolfkq

    fRhqH7 tmdykxueadem, [url=http://focbbfvhrxhx.com/]focbbfvhrxhx[/url], [link=http://rsiptjswvjln.com/]rsiptjswvjln[/link], http://zkedogmlbvdu.com/