Het jy gehoor?

Jou bui bepaal wat jy aantrek

Jou bui bepaal wat jy die dag aantrek. Vandag is dit jeans en ’n T-hemp en môre ’n skitterblink silwer mini. Die lekkerste lekker is ’n Saterdagogggend in die winkels. En waarom nie? Mits jy genoeg opsy sit vir saai dinge soos kos, petrol en spaargeld. Miskien is dit tyd om ontslae te raak van die kunspels en blinkertjies en die briek net effens aan te draai – tensy jy een van die kunstenaars by Madame Zingara is.

Jou alter-ego: Anna Dello Russo

Wat ook al jou styl, dit is die somtotaal van kleur, materiaal en jou bui, net soos Skip se Three Word Wardrobe.

Wys ons jou Three Word Wardrobe-styl – dalk wen jy ’n R5 000 geskenkbewys van Spree! Klik hier!