Het jy gehoor?

Jou gunsteling-liedjie gesoek vir internasionale musiekproduksie

Hierdie produksie gaan in Nieu-Zeeland en Australië te sien wees, maar dit sal moontlik ook in Suid-Afrika ’n draai maak.

Hy is tans besig om materiaal saam te stel en het jou hulp nodig daarvoor. Stuur jou gunsteling- Afrikaanse liedjie vir ons, en ons sal dit vir Jurie deurgee.

Dit kan enige SA treffer wees, van Karen Zoid en Koos Kombuis tot Valiant Swart, Kurt Darren, Arno Jordaan… Enigiets!

  • Karin

    Net 1? Ag daar is so baie – Kinders van die wind – Laurika Rauch of haar Nostalgie, Mannetjies Roux
    Sprokie vir ‘n Stadskind – Koos du Plessis of Luarika se weergawe.
    Bobby van Jaarsveld – Net vir Jou
    Carike Keuzenkamp – Daar’s ‘n land
    Annelie van Rooyen – Ek lewe, en neem my op Vlerke
    Steve se Agter elke Man of Pampoen
    Ietie van Ge Korsten – Lied van die Lewe!
    Juanita du Plessis – Vlieg Hoog, Tussen Woorde
    Nianell – Wense

  • Mari

    Bobby van Jaarsveld – Spieeltjie