Het jy gehoor?

Jou gunsteling-tydskrifte – goedkoper as goedkoop

Met die wintervakansie reeds in sy eerste week, begin die leeslus behoorlik toesak. En hiér’s nou waarde vir geld. Kry die nuutste uitgawes van SARIE, SARIE KOS, Lééf met hart & siel, en tuis – almal saam vir slegs R64,95 (jy bespaar R41,85).

Die aanbod geld net uitsoek-takke van Woolworths landwyd. Maak ‘n draai en bespaar!