op_die_toneel
Het jy gehoor?

Jou vakansie-leeslys

Ons het julle op ons Facebook-blad gevra wat julle móét-lees-boeke is. Hier is die lekker leeslys wat deur julle saamgestel is:

Ligdans Jeanne Els
Vergenoeg Marita van der Vyver
Die tuiskoms Sophia Kapp
Triomf Marlene van Niekerk
Duiwelskloof André P. Brink
13 Uur Deon Meyer
Waag dit om lief te hê Stephen & Alex Kendrick
Kringe in ‘n bos  Dalene Matthee
Mense van my asem  Steve Hofmeyr
Confessions of a Gambler Rayda Jacobs  
The Glass Castle Jeannette Walls
Dis ek, Anna Elbie Lotter
Toorbos Dalene Matthee 
The Shack   William Paul Young 
Thula Thula   Annelie Botes 
Twilight Stephanie Meyer 
New Moon Stephanie Meyer  
Eclipse  Stephanie Meyer  
The Journey  Brandon Bays 
Fees van die ongenooides  

P.G. du Plessis 

Ruitervrou  Maretha Maartens 
The Guernsey Literary
and Potato Peel Pie Society 
 
Mary Ann Shaffer
& Annie Barrows 
The Presence of God   Izak de Villiers 
Morester   Pamela Jooste 
Die Hemel is ‘n werklikheid   Choo Thomas 
Why Men Love Bitches   Sherry Argov 
Act Like a Lady, Think Like a Man   Steve Harvey 
Trust your Vibes   Sonia Choquette 
My Sister’s Keeper   Jodi Picoult 
Pieternella van die Kaap   Dalene Matthee 
Die Kammanassiekind  Annelie Botes   
Groot duiwels dood   Eleanor Baker 
Bridges of Madison County   Robert James Waller  
The Power of One Bryce Courtenay 
The Lazarus Child   Robert Mawson 
Skinny Dip   Carl Hiaasen 
The Female Brain   Louiene Brizendine 
30 nagte in Amsterdam   Etienne van Heerden 
‘n Stringetjie blou krale E.K.M. Dido
Op die toneel Dana Snyman

Onthou om sarie.com se aanlynboekwinkel te besoek vir afslag op boeke!

In die Desember-uitgawe van SARIE kies boekeredakteur, Phyllis Green, die bestes vir jou kerskous. (Desember-uitgawe vanaf 9 November te koop)