FOTO: Instagram  sueduminy

FOTO: Instagram sueduminy

Het jy gehoor?

JP Duminy se Sue verwag ’n dogtertjie

Die Protea JP Duminy en sy vrou, Sue, gaan oor ’n paar maande ’n dogtertjie ryker word.

Sue, wat glad nie skaam is om haar baba-magie op sosiale media te wys nie, het die nuus dat sy ’n dogtertjie verwag ook op Instagram gedeel.

FOTO: Instagram  sueduminy

FOTO: Instagram sueduminy

Die stylvolle Sue is al 27 weke swanger.

Geluk JP en Sue!

Die Proteas is omtrent besig om die krieketveld vir die babakamer te ruil – JP se spanmaats Morné Morkel en kaptein AB de Villiers wag ook vir die ooievaar se koms.

Lees nou