juanita_ruan
Het jy gehoor?

Juanita en twee van haar kinders saam op verhoog

“Ek gaan nie in hul pad staan nie, maar hulle sal onder moet begin.” Só het Juanita gesê oor haar twee kinders se moontlike loopbane in die vermaaklikheidsbedryf gesê.

Juanita wys foto’s van haar Amerikaanse toer

Sy het hulle genooi om “Kaalvoet kind” saam met haar te sing. Dit was die grootste skare voor wie die twee nóg opgetree het. Ruan en Franja het gesê hoewel sy ‘n sang-ikoon vir baie mense is, is sy steeds hul ma.

Wat jy nie van Juanita du Plessis geweet het nie

“Sy steun ons in alles wat ons doen en is baie krities oor ons sang,” het Franja gesê.

Juanita du Plessis en haar kinders Franja en Ruan (links en regs)

Sien die foto en lees die volledige artikel op Beeld.com

  • Lettie Cronje

    Juanita jy is n droom ma en jou kinders kan op kyk na jou en jy het pragtige kinders wanneer kom kuier julle weer hier in Namibia ( Suidwes)

  • Amelia

    Ai Juanita, jy is so mooi met so mooi stem. En dan is jy ook nog geseën met die lieflikste kinders. Die meestnoere het mooi geval vir jou. Jy is voorwaar een gelukkige vrou!!!

  • Vernon

    Om “onder te begin” beteken wraggies nie om saam een van die topverkopers in die land ‘n verhoog te deel nie?