Het jy gehoor?

Juanita op SARIE se voorblad – Oktober 2013

Dertien jaar later en die grootste verkoper van Afrikaanse musiek in SA. Van ‘Skarumba’ tot country-aanbieder op TV, Juanita du Plessis droom steeds groot – ook vir haar kinders.

In jou September-uitgawe van SARIE wys ons ook Juanita se mooi dogter, Franja. Die pragtigste foto’s van dié ma-en-dogter-paar. Franja speel in haar eerste fliek: As jy sing saam met Bobby van Jaarsveld

LAAI NOU JOU SARIE DIGITAAL AF

Gesels saam op Twitter #juanitaduplessis

FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Leana Clunies-Ross

Franja du Plessis (FOTO: Leana Clunies-Ross)