jude law
Het jy gehoor?

Jude Law se dogter hou haar lyf model

Danksy hul goeie gene hou heelwat celeb-kinders hul lyf model en nou is Jude Law se dogter Iris ook deel van dié lys, berig E! Online

Jude se 15-jarige dogter met eksvrou Sadie Frost het amptelik haar model-debuut gemaak vir die Britse klerehandelsmerk Illustrated People. Iris is afgeneem deur die fotograaf Luke Freeman.

Volgens Entertainment Tonight was Violetta Kassapi verantwoordelik vir die stilering. Iris en twee ander modelle het Illustrated People se nagklere-reeks vertoon.

Hier is nog foto’s van Jude se mooi dogter.

A photo posted by @lirisaw on

Moody girl

A photo posted by @lirisaw on

Bronne: E! Online en Entertainment Tonight

Lees ook 

ZZZ

Lees meer hier!