FOTO: Instagram @juliarobertsofficial

FOTO: Instagram @juliarobertsofficial

Het jy gehoor?

Julia Roberts se ma sterf op 80

Julia Roberts se 80-jarige ma het in die vroeë oggendure van 19 Februarie gesterf, berig In Touch Weekly.

Die Pretty Women-aktrise se ma, Betty Lou Motes, wat glo aan longkanker gely het, was by die Saint John’s Health Center in Santa Monica toe sy sterf.

Page Six voeg by dat die familie se hartseer nuus bietjie meer as ’n jaar ná die selfdood van Julia se half-suster, Nancy Motes, kom.

A photo posted by Julia Roberts ✅ (@juliarobertsofficial) on

Lees HIER Louis & Lise se Wie is ek: Selfdood en dié wat moet agterbly

Lees ook 

Leandie du Randt praat oor haar ma se Alzheimersiekte en dood

Hartseer nuus: Bouwer Bosch se pa oorlede

Nicole Kidman se pa sterf ná val