Het jy gehoor?

Jy + 2 vriendinne = R2 000 se koopbewyse!

Die jaarlikse R90 Naked-uitverkoping begin binnekort by YDE (Young Designers Emporium) landwyd. Die datum is steeds ‘n geheim, maar hulle gee vir jou en twee vriendinne solank die kans om moontlik R2 000 daar uit te gee!

Voeg ‘n paar nuwe nommers toe tot jou klerekas met van SA se koelste jong ontwerpers. Plus, daar’s nog skoene, juweliersware en blink bykomstighede óók …

Hoe skryf ek in?
Klik op www.yde.co.za en volg die stappe.

Ons hou duimvas!