Het jy gehoor?

Jy is beslis nie ‘n muurblom nie…

Jy is beslis nie ’n muurblommetjie nie en is nie bang om die koppe te laat draai wanneer jy ’n vertrek binnekom nie. Jy weet egter waar om die streep te trek en sal nooit as te nimmer verspot lyk nie. Ons enigste stukkie raad is om nou en dan uit topversnelling te kom en jou spykerhakke vir ’n paar mooi, gemaklike plat skoene te verruil.

Jou alter-ego: J.Lo

Wat ook al jou styl, dit is die somtotaal van kleur, materiaal en jou bui, net soos Skip se Three Word Wardrobe.

Wys ons jou Three Word Wardrobe-styl – dalk wen jy ’n R5 000 geskenkbewys van Spree! Klik hier!