bok_van_blerk
Het jy gehoor?

Jy kan die voorblad van Bok se nuwe CD kies – daar’s 4

Bok van Blerk se nuwe CD is op pad. My Kreet word tans opgeneem en Bok sing saam met bekendes op die album. Jy kan ook uitsien na ‘n treffer van Bok saam met Lianie May. “Saam is ons beter” gaan op die nuwe album wees.

Bok het op sy Facebook-blad gevra dat almal hom moet help kies aan ‘n nuwe CD-voorblad.

Watter een kies jy?

CD-omslag 1 CD-omslag 2
CD-omslag 3
CD-omslag 4
  • Tania

    Omslag 1 or 3, maar ek lê meer na omslag 3

  • Juanette

    Omslag 3 is die stunningste…woorde op omslag nie te oorweldigend nie en sy foto is innemend. Hy lyk sommer hengse sexy daarop! xxx

  • Amy

    Mal oor almal maar as ek nou moet kies: Omslag 1

  • Christine Roberts

    CD-omslag 1

  • Sanet Nienaber

    Stem omslag 3 lyk die beste

  • Karen

    CD-omslag 3 :)

  • Helena Gerber

    Ek dink omslag 3 is nice!

  • ELNA MYBURGH

    Omslag 1

  • Marinda Engelbrecht

    Definiteif nr 1

  • Amanda Gerber

    Omslag 4

  • swaeltjie

    1

  • Julia Ann Rossouw

    CD-omslag 1 of 3 is vir my beste enige een van hulle! Hy is baie aantreklik!

  • Ria

    No 1 sal my keuse wees

  • Karin Coetzer

    Omslag 3

  • Darina

    Omslag 1

  • Salome Delport

    Omslag 3

  • Tronell Prinsloo

    Nie eers nodig om weer te kyk nie! Nr 1!!!

  • Marilese

    Beslis Opsie 3!!

  • Ellen Minnie

    Omslag 1

  • Cornette

    Nommer twee!!

  • Ilse

    Nr. 3

  • Carin

    Omslag 3

  • Christelle

    Teks 1 Foto 2

  • Rene de koning

    Ek hou van nr. 3.

  • Maryke Meyer

    Omslag 1

  • anneke

    cd 1

  • Leana

    no 1 vir my

  • Christie-Anne Wolmarans

    Omslag 1 – wanneer kom hy uit, my man is MAL oor Bok se musiek!

  • http://Sarie.com Sunette

    Omslag 1/3, eintlik is 3 my favourite. Dit lyk sagter soos ek Louis ken en die titel kleiner tog meer opvallend.