Sarie-22
Het jy gehoor?

Jy’s vroulik!

Daar is niks in jou kas wat nie mooi of vroulik is nie. En waarom nie? Die lewe bestaan nie net uit spykerhakke en stemmige werkspakkies nie. ’n Vrou wat weet hoe om haar sjarme tot haar voordeel te gebruik, oefen ook mag uit. ’n Vroulike voorkoms is elegant en volwasse, nie frilletjies en valletjies nie.

Jou alter-ego: Zooey Deschanel

Wat ook al jou styl, dit is die somtotaal van kleur, materiaal en jou bui, net soos Skip se Three Word Wardrobe.

Wys ons jou Three Word Wardrobe-styl – dalk wen jy ’n R5 000 geskenkbewys van Spree! Klik hier!