IMG_5306
Het jy gehoor?

Kaapstad groet Madiba – FOTO’S

Die atmosfeer in die Kaapstad-stadion gisteraand 11 Desember was elektries. Duisende mense het gesing en gedans, en sprekers én musikante luid toegejuig. Onder die sprekers by die tweede Nelson Mandela-gedenkdiens was Springbok-rugbyspeler, Francois Pienaar, Premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, Burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, die jong digter en wenner van SA’s Got Talent, Botlhale, minister in die presidensie,Trevor Manuel, voorsitter van Pepcor, Christo Wiese, en leier van die ANC in die Wes-Kaap, Marius Fransman.

Onder die musikante was Freshly Ground, die Bala-broers, die Heavenly Voices-koor, Jonathan Butler (via video), Allou April, Ladysmith Black Mambazo en talle ander plaaslike sterre.

Die SARIE.com-span was daar, en hier’s ‘n foto-huldeblyk:

IMG_5755 IMG_5756 IMG_5757 IMG_5758 IMG_5759 IMG_5760 IMG_5761

 

IMG_5308 IMG_5309 IMG_5307 IMG_5306 IMG_5305 IMG_5304