sr0904cederberg08b
Het jy gehoor?

Kaartjies vir Op die Vrou af 2 verkoop flink

Met die KKNK wat dié naweek afskop, het die feeskantoor laat weet daar is vanjaar beslis meer besprekings as verlede jaar. En Op die Vrou af 2 (musiekteater gegrond op André le Roux se gewilde rubrieke in SARIE) sing voor in die koor saam met produksies soos Die Naaimasjien, Sussie: Cheers, Amanda Strydom en Lize Beekman – Saam en Môre is ‘n Lang Dag.
(Bron: Die Burger)

As jy nog nie jou kaartjies vir die fees bespreek het nie, klik hier.