FOTO: Instagram @kaleycuoco

FOTO: Instagram @kaleycuoco

Het jy gehoor?

Kaley Cuoco neem haar pienk hare tot die volgende vlak

Die gewilde The Big Bang Theory-aktrise Kaley Cuoco het in April haar hare ligpienk gekleur. Maar vir ’n fotosessie het sy nóg ’n stap verder gegaan en sommer haar wenkbroue ook pienk laat kleur.

Kaley was verlede jaar derde op Forbes se lys van die hoogs betaalde TV-aktrises – na raming het sy sowat $11 miljoen (sowat R132 miljoen) verdien. (Mariska Hargitay van Law & Order: Special Victims Unit was tweede en Modern Family se Sofia Vergara eerste.)

Sy het pienk wenkbroue gehad vir ’n fotosessie vir die haarstileringswebtuiste Mane Addicts.

FOTO: Instagram @normancook

FOTO: Instagram @normancook

FOTO: Instagram @normancook

FOTO: Instagram @normancook

FOTO: Instagram @normancook

FOTO: Instagram @normancook

Kaley het verlede jaar op Oujaarsaand met die tennisspeler Ryan Sweeting getrou. Sy het vir People gesê manlief hou baie van haar pienk hare. “Wanneer hy na my kyk, spot hy ‘O, dit is asof ek ’n nuwe vrou het!’ ”

Lees ook: