FOTO: Instagram  @chadleclos92

FOTO: Instagram @chadleclos92

Het jy gehoor?

Kan jy raai wie dié jong man is?

Kan jy raai wie dié was toe hy jonk was?

FOTO: Instagram  @chadleclos92

FOTO: Instagram @chadleclos92

Ja, dit is een van SA se goue seuns in die swembad, Chad le Clos.

FOTO: Instagram  @chadleclos92

FOTO: Instagram @chadleclos92

Min mense kan sê dat hulle hul rolmodel geklop het, maar dít is presies wat Chad reggekry het by die vorige Olimpiese Spele toe hy vir Michael Phelps laat les opsê het.

Hy het vroeër vanjaar aan SARIE.com vertel dat dit nie altyd lekker is om vroeg op te staan en te gaan oefen as almal nog slaap nie, maar dat die resultate dié ongemak die moeite werd maak.

Kyk na die video-onderhoud met Chad hier:

Die oomblik as jy met Chad se pa, Bert, praat, besef jy dat die trots wat hy by die Olimpiese Spele ervaar het, lank nie vergete is nie. Lees HIER ’n onderhoud wat SARIE met pa en seun gedoen het oor hul wedersydse respek en liefde vir mekaar.

FOTO: Dean Lauréntz

FOTO: Dean Lauréntz