Het jy gehoor?

Kaptein Kurt nou eksklusief op sarie.com

Kurt Darren is sarie.com se nuutste mini-blogger! Hy hou ons gereeld op die hoogte van waarmee hy besig is en wat hy dink.

Onthou ook om gereeld op ons tuisblad te lees wat Mathys Roets te sê het oor die nuwe aanpassings in sy lewe, en moenie Tallie se dagboek oor haar man wat pas sy werk verloor het, misloop nie.

Lees dit als híér. Eksklusief.