Screen Shot 2015-04-08 at 12.16.56 PM
Het jy gehoor?

Karen Zoid en Francois van Coke span kragte saam

Die twee Afrikaanse rockers Karen Zoid en Francois van Coke het hul enkelsnit, Toe vind ek jou, via Facebook met hul aanhangers gedeel. 

Die video is binne die eerste twee uur nadat Karen dit op haar Facebook-blad gesit het 240 keer gedeel en meer as 360 mense het daarvan gehou.

 

Kyk dit hier