sr1309cover16_310w
Het jy gehoor?

Karlien deel eerste foto van haar baba-magie

Sangeres Karlien van Jaarsveld, wat op die voorblad van SARIE se September-uitgawe is, het die eerste foto van haar baba-magie op Twitter gedeel

“Hierdie pens groei by die dag!” het sy geskryf en dié foto op Twitter gedeel. Karlien verwag twee seuntjies en gesels in die September-uitgawe van SARIE oor die nuwe fliek, die tweeling en haar ‘hectic’ huwelik.

karlien_400w

Karlien praat oor haar swangerskap en hoe dit met Derick gaan

sept_2013_200w

Babaklere