FOTO: Instagram  @karlienvanjaarsveld

FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

Het jy gehoor?

Karlien en Derick Hougaard skei

Karlien van Jaarsveld het vandag bekend gemaak dat sy en Derick Hougaard gaan skei, berig Netwerk24.

Karlien het in ‘n verklaring gesê: “Vir ’n lang tyd het ek nie geweet hoe om hierdie met almal te deel nie.”

“Ek het nou al baie gedink oor hoe, waar en wanneer. Maar die een of ander tyd sal dit uitkom. So ek deel dit eerder self met julle.”

- Karlien van Jaarsveld

Karlien en Derick het vroeër vanjaar hul derde baba verloor. Sy het met SARIE oor dié hartseer gepraat – lees meer hier.

Karlien het ook onlangs Strictly Come Dancing gewen – lees meer hier.

Karlien het die volgende op sosiale media gesê:

“Vir ‘n tyd lank het ek nie geweet hoe om hierdie met almal te deel nie en ek het nou al baie gedink oor hoe en waar en wanneer. Maar een of ander tyd sal dit uitkom, so ek deel dit eerder self met julle. Ek en my man skei, dis ‘n moeilike tyd vir ons almal en hoop dat elkeen wat dit lees ons sal respekteer in die tyd. Dankie vir julle liefde en ondersteuning in alles.”

Bron: Netwerk24

Derick het dié foto en kommentaar vanmiddag op Facebook gelaai:

 

When you make a commitment, you build hope.
When you keep it, you build trust.

Posted by Derick Hougaard on Monday, August 24, 2015