FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

Karlien van Jaarsveld eersdaags op SA se Strictly Come Dancing

Die sangeres Karlien van Jaarsveld sit eersdaags haar beste voetjie voor op die Strictly Come Dancing-dansvloer.

Sy het die nuus met haar duisende Twitter-aanhangers gedeel.

Dié werklikheidsreeks wys vanaf 5 Junie op SABC 3.

Aktrise Leandie du Randt het verlede jaar aan dieselfde realiteitsreeks deelgeneem.

Expresso se Katlego Maboe en Top Billing se Roxy Burger sal weer dié program aanbied.

Karlien van Jaarsveld junie jun 2015

Dié uitgawe is die week op die rak, dit kan ook digtiaal HIER afgelaai word.

Lees nou