FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

Het jy gehoor?

Karlien van Jaarsveld en Derick Hougaard weer swanger

Karlien van Jaarsveld het gister op haar Facebook-blad bekend gemaak dat sy swanger is. Ja, haar en Derick Hougaard se tweeling, Eliah en Daniël, gaan binnekort moet ouboet speel!

Karlien het dié foto as bevestiging van haar goeie nuus gedeel.

Karlien en Derick het in Desember 2013 vir die eerste keer ouers geword. En die tweeling begin mooi groot word. Daniël sê al mamma en die tweetjies het ook al vir swemklasse gegaan.

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Instagram  @karlienvanjaarsveld

FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

FOTO: Instagram  @karlienvanjaarsveld

FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

 

Baie geluk, julle!

 

 

 

 

 

 

Lees ook