FOTO: Instagram 
karlienvanjaarsveld

FOTO: Instagram karlienvanjaarsveld

Het jy gehoor?

Karlien van Jaarsveld maak 7de Laan-verskyning

Die bekende Afrikaanse sangeres en vanjaar se Strictly Come Dancing-wenner, Karlien van Jaarsveld, gaan haar verskyning op die plaaslike sepie 7de Laan maak. 

Die 27-jarige blondine het die nuus met haar duisende Instagram-aanhangers gedeel. “Binnekort op jul TV-skerms #7delaan,” het die foto se onderskrif gelees.

Mmmm coming to your tv screens soon… #7delaan

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Haar aanhangers het geen geheim daarvan gemaak dat hulle opgewonde is nie.

Capture

 

Karlien gaan eers in Februarie op die kassie wees, berig Netwerk24

Is jy opgewonde om Karlien van Jaarsveld op ‘7de Laan’ te sien?

  • JA
  • NEE

Bron: Netwerk24

Lees ook 

ZZZ

Lees meer hier!