My Hartjie Cover karlien van jaarsveld
Het jy gehoor?

Karlien van Jaarsveld se goeie nuus: haar album bereik goue status

Karlien van Jaarsveld se nuutste album My hartjie is ongeveer ’n week op die rak en dit het reeds goue status bereik. 

SARIE.com het verlede week die musiekvideo van die titelsnit van dié album bekendgestel. Kyk daarna hier:


Karlien het ook gisteraand die Ghoema-toekennings bygewoon – en pragtig gelyk! Kyk later vandag op SARIE.com om te sien wat het Karlien en ander kunstenaars aangehad.