Het jy gehoor?

VIDEO: Kuier agter die skerms met Karlien + sy verklap haar gunstelinge

Karlien van Jaarsveld se gunstelinge

Gunstelingboek is Redeeming Love van Francine Rivers

Gunstelingsangers is Theuns Jordaan en Steve Hofmeyr. Sy kan nie tussen dié twee kies nie.

Gunstelingstad is Pretoria.

Gunsteling-restaurant is Rhapsody’s in die Menlyn Park-inkopiesentrum.

Gunstelingkos is hoenderslaai sonder tamatie of komkommer.

Gunsteling-rok is ’n losserige somerrok met blomme.

Gunsteling-lipstiffiekleur is Nude

  • Rensche Bougas

    Karlien is pragtig,ons "love " haar,en die bes gekleede lys gemaak!!!!!Sal graag wil weet,watter lipstiffie sy op foto aanhet?

  • Cat

    Die voorblad foto vlei Karlien glad nie en iemand het haar tien jaar ouer laat lyk as wat sy behoort te lyk. Ek dog eers dit is Huisgenoot se vorige redakteur wat op die voorblad verskyn en moes soek om te sien wie dit eintlik is. Sy is nog jonk, laat lyk haar jonk en vars lyk.

  • Andre Brand

    Karlien gaan nog een van Suid – Afrika se nommer een sangers raak!