Karlien en die tweeling, Eliah en Daniël
FOTO: Instagram  @karlienvanjaarsveld

Karlien en die tweeling, Eliah en Daniël FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

Het jy gehoor?

Karlien van Jaarsveld verwag ’n dogtertjie

*Karlien en Derick het ná die artikel gepubliseer is ongelukkig hul baba verloor. Lees meer hier.*

Die Hougaards gaan ’n dogter ryker word ná hul tweelingseuns, Daniël en Eliah.

Karlien van Jaarsveld het op Instagram aangekondig dat sy en haar man, Derick Hougaard, dié keer ’n dogter verwag.

It’s a….

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

En ouma Ronel is net so opgewonde oor dié “prinsessie” se koms.

Karlien is al sowat 17 weke swanger. Die tweeling is in Desember 2013 gebore en ons glo dié twee is ook opgewonde om ouboet te speel.

17 weeks pregnant today!!!! Thank you Jesus!!!

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Geluk Karlien en Derick!