Karlien en haar dansmaat.  Devon. FOTO:  Facebook

Karlien en haar dansmaat. Devon. FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

Karlien van Jaarsveld wys haar dansmaat

Die sangeres Karlien van Jaarsveld het gister aangekondig dat sy aan die nuwe seisoen van Strictly Come Dancing op SABC 3 gaan deelneem.

Sy het haar dansmaat, Devon Leigh Snell, op Facebook aan haar aanhangers bekend gestel, en hulle herinner om op 5 Junie in te skakel vir al die aksie.

Intussen oefen sy en Devon kliphard voor hulle die res van die deelnemers die stryd op die dansvloer moet aansê.

Me and Devon on the dancefloor again! #strictlySABC3 our number is SCD8

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Die ander deelnemers

Celeb
Pearl Modiadie
Danser
Grant Louis Esterhuizen
Sureshnie Rider Obed Mokokodi Mofoleng
Leigh-Anne Williams Johannes Radebe
Karlien Van Jaarsveld Devon Leigh Snell
Bridget Masinga Dennis Sifiso Maseko
Nkululeko Tshirambula Nombulelo Hlathi
Gary Botha Jeanné Michelle Swart
Siya “Slikour” Metane Michelle Leigh Oppenshaw
Stanton Fredricks Erin Musson
Jason Goliath Samantha Bele Viana

Lees meer op SABC 3 se webtuiste HIER

 

Karlien van Jaarsveld junie jun 2015

Dié uitgawe is die week op die rak, dit kan ook digtiaal HIER afgelaai word.

Lees ook