FOTO: Buckingham-paleis

FOTO: Buckingham-paleis

Het jy gehoor?

Kate en William se huweliks-herdenking toe nóg ‘n troue

”Hulle het gestraal,” het ‘n gas by die troue vertel. Hulle het selfs ‘n paar mense laat lag toe hulle 364 dae na hul troue wéér die kerk binnestap. Hul eintlike herdenking was Sondag 29 April 2012.

Pippa (Kate se suster) was ook daar, maar sy’t ingesluip om ‘n lae profiel te hou ná die onlangse geweer-insident in Parys

Kate het ‘n kantrok aangehad, een wat sy tydens die koninklike toer na Kanada ook gedra het. “Sy lyk bruingebrand en pragtig,” het iemand opgemerk. “Baie mense het hulle geluk gewens met hul huweliksherdenking, maar hulle wou geen aandag van die bruid en bruidegom af wegneem nie.”

Die koninklike paartjie het nie tot laataand gebly nie. Hulle wou teruggegaan na hul plaashuis in Anglesey, Wallis. En hulle planne vir die groot dag?
“Hulle het uitgesien na ‘n spesiale dag by die huis.”

Foto: Mario Testino

  • Sorinda Fourie

    Hulle lyk regtig gelukkig…ek hoop dit werk…..sy is pragtig…en hy natuurlik baie sjarmant…’n regte Prins …koning…..hoop hul familietjie word groter..

  • Zuzzette Visser van Suid Afrika

    Baie geluk William en Kate. Mag julle vir altyd en altyd gelukkig wees. Julle twee verdien dit.

  • SUSAN

    HULLE IS SOOOO PRAGTIG. EK GLO HULLE GAAN SOMMER BAIE GELUKKIG WEES!!!!

  • Karin

    Sy is baie oulik, modern, sonder om terterig te wees.