kate_en_baba_mat_se_twitter_page
Het jy gehoor?

Kate Hudson wys haar babaseun

Klein Bingham is op 9 Julie vanjaar gebore en is Kate en Matt, die hoofsanger van Muse, se eerste kind.

Die paartjie het in Januarie verloof geraak, maar dit lyk nie of hulle haastig is om te trou nie.

Bingham is die nooiensvan van Matt se ma. En sy middelnaam is Kate se beroemde ma, Goldie Hawn, se van. Albei oumas is dus vernoem.

  • Nicolene

    Ek dink sy is ‘n baie mooi mamma!!

  • Joyce Warrener

    Te dierbaar!