FOTO Instagram / @kensingtonroyal

FOTO Instagram / @kensingtonroyal

Het jy gehoor?

Kate Middleton laat die koppe draai – al weer!

Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, kan selfs ’n swart plastieksak aantrek en sy sal steeds eksieperfeksie lyk.

Kate het vanjaar al talle 10/10-oomblikke gehad. Wie kan haar wit rok in Indië vergeet, of daardie rooi rok in Kanada? Nou het sy dit wéér gedoen.

Kate was op haar eerste solo- koninklike toer Nederland toe, net vir een dag. Sy het saam met koning Willem-Alexander die geskiedkundige Mauritshuis in Den Haag en ’n groep kinders in Rotterdam gaan besoek.

Kyk net haar pragtige uitrusting:

Aan die einde van die besoek het sy op ’n gewone British Airways-vlug geklim. Ander passasiers het opgewonde hul slimfone uitgeruk en foto’s begin neem. Kate het toe na die voorste deel van die vliegtuig beweeg en haar sitplek ingeneem. Lyfwagte het haar vergesel.

#KateMiddleton stepped onto the 7.15pm British Airways flight from the Netherlands. The scheduled flight – the last of the day from Rotterdam to City Airport – was full of members of the public who were shocked to see the Duchess board at the last minute. She was escorted onto the plane by bodyguards and her team ahead of the 50-minute flight. One source said he had ‘never seen so many iPhones pop up at once,’ as passengers scrambled to get a photograph of the Duchess. Keeping a low-profile, Kate spoke with a member of her team for the duration of the quick flight before being the first to be escorted from the plane once it landed ‘a couple of minutes early’. A car was said to be waiting on the tarmac at London City Airport and the Royal was whisked away before passengers were allowed to disembark. (Source: dailymail)

A photo posted by Catherine Middleton Italia (@katemiddletonitalia) on

Lees nou

Paris Hilton kry hondjie van R115 000

Die 90’s se gekartelde hare keer terug

Trourok gaan viral