FOTO Instagram (@kensingtonroyals)

FOTO Instagram (@kensingtonroyals)

Het jy gehoor?

Kate Middleton laat wéér die koppe draai!

Sy is net beeldskoon! En op die oomblik is die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, saam met haar gesin in Kanada. Dis haar jongste, prinses Charlotte, se eerste koninklike toer. 

Op dag 3, tydens ’n formele geleentheid wat spesiaal vir die paartjie gehou is, het Kate ongelooflik gelyk in ’n rooi rok. Die rok het glo $1 332 (sowat R18 027) gekos. Sy het koningin Elizabeth II se esdoringblaar-diamantborsspeld gedra.

Kyk net hoe beeldskoon lyk sy

Vir die nuutste foto’s en volledige storie van die koninklike toer, klik hier.

Lees nou

Jy grimeer soos Kate Middleton!

Klassieke items vir ’n Kate Middleton-klerekas

Kate Middleton pronk op Vogue