Het jy gehoor?

Supermodel Kate Moss trou in ouwêreldse elegansie

Haar goeie vriend John Galliano, wat tot onlangs die hoof-ontwerper by Dior was, het haar rok ontwerp, berig people.com. Dit was ’n roomkleurige rok met rynsteen-afwerking en ouwêreldse elegansie.

Volgens popsugar.com het sy skoene deur Manolo Blahnik gedra, kompleet met ’n blou binnesool vir die tradisionele “something blue”.

Die bruidegom het ’n ligblou Yves Saint Laurent-pak gedra.

Daar was meer as 10 blommemeisies, onder andere Kate se dogter, Lila Grace. Lila se pa is Jefferson Hack, die redakteur van Dazed & Confused, ’n Britse mode-, film- en musiektydskrif.

Die supermodel (37) en Jamie Hince is al van 2007 af in ’n verhouding. Hul gemeenskaplike vriendin, die Britse aktrise Sadie Frost, het hulle aan mekaar voorgestel.

Al die paaie om die dorpie is deur polisie gepatrolleer om die media weg te hou. Die feestelikheid het die hele naweek geduur.

Kliek hier vir die meer foto’s uit die troualbum

  • Isabella Niehaus

    Hoe beautiful is al die bekendes se troues nie!!! Elkeen vars en amazing op sy eie manier. Sulke lekker droomverhale…Dankie julle by Sarie van iemand wat nie ‘n TV het nie…ek geniet die in’clock’ by julle webblad elke dag!!! Daars altyd iets nuuts. Dankie dankie. Bella.

  • Elbeth Gillis

    Dit is ‘n stunning rok! Vintage chic is iets wat Kate gereeld dra en dus is die rok net reg vir haar.Ek is mal oor die 20’s inspirasie , dit is een va die nuwe nygings waarvoor ons kan uikyk volgende somer.