Die gelukkige hertog en hertogin van Cambridge saam met 'n vrolike prins George met sy doop. FOTO: Twitter

Het jy gehoor?

Kate is swanger … George word ouboet!

Ja, die hertogin van Cambrige, Kate, is swanger, het Clarence House bevestig.

Die woordvoerders vir die koninklike paartjie Kate en William het ná maande se gerugte bevestig dat die hertogin swanger is met hul tweede kind.

Prins George is op 22 Julie 2013 gebore en het vinnig die wêreld se harte gesteel.

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

william kate george george

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Kate en George by hul aankoms in Nieu-Seeland verlede week FOTO: Gallo Images / Getty Images

Kate en George by hul aankoms in Nieu-Seeland vroeër vanjaar
FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Kate en Prins George by sy doop in Oktober 2013 FOTO: Gallo Images / Getty Images

Kate en Prins George by sy doop in Oktober 2013
FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Baie geluk, Kate en William!

Ons sien baie uit om weer Kate se swangerskap-styl dop te hou. Kyk na Kate se beste uitrustings tydens haar eerste swangerskap HIER.