las-1630-cover
Het jy gehoor?

Kate swanger met baba no.3?

Ons weet nie wie die bron is nie, maar as dit waar is, is dit baie goeie nuus!

Life and Style berig dat die hertog en hertogin van Cambridge hul derde baba teen Kersfees gaan verwelkom.

George is nou twee en die pragtige Charlotte 14 maande.

 

Dieselfde bron beweer dat die koninklike egpaar 4 kinders wil hê, net soos koningin Elizabeth (prinse Charles, Edward en Andrew en prinses Anne). 

Wat dink jy? Skinderstorie of waarheid?

Lees nou

Kate Middleton pronk op Vogue

Dís in Kate Middleton se grimeersakkie

Prinses Charlotte: So mooi soos ’n blom