Het jy gehoor?

Kathryn Bigelow eerste vrou in 82 jaar wat Oscar vir beste regisseur wen

Bigelow het uiteindelik met 6-3 uit die stryd getree toe sy met die blinkste Oscar, naamlik dié as beste regisseur vir The Hurt Locker, weggestap het. Sy’t ook die BAFTA vanjaar vir beste regisseur gewen.

Klik vir ‘n volledige lys van al die wenners by vanjaar se Oscars