FOTO: Instagram katieholmes212

FOTO: Instagram katieholmes212

Het jy gehoor?

Katie Holmes deel skaars foto’s van haar dogter

Wanneer die Hollywood-akteurs Tom Cruise en Katie Holmes jou ouers is, is privaatheid dikwels ’n luuksheid, so Suri word meestal uit die kollig gehou. Tog praat almal oor die skaars foto’s wat Katie van haar dogter op instagram gedeel het, berig Hello!

“My kunstenaar skep met my,” het die 36-jarige brunet onder dié foto geskryf waar Suri met ’n spuitkannetjie verf doening is. Daily Mail wonder of die 9-jarige nie dalk saam met haar ma aan ’n nuwe fliek werk nie.

A photo posted by Katie Holmes (@katieholmes212) on

Hier is nog van dié ma-en-dogter-duo se spesiale oomblikke

 

A photo posted by Katie Holmes (@katieholmes212) on

 

A photo posted by Katie Holmes (@katieholmes212) on

A photo posted by Katie Holmes (@katieholmes212) on

Tom en Katie is ná ses jaar in 2012 geskei. Suri is hul enigste kind.

Bronne: Hello! en Daily Mail

Lees ook