Het jy gehoor?

Kersfees in die stad – dekor-en-resep-idees

‘Liefde is wat saam met jou in die kamer is as jy ophou presente oopmaak en luister’ –  Anoniem, 7 jaar oud

Jou Stad-Kersfees Spyskaart

Vrugtepons

………………………….

Tapas uit die deli

Garnaal-slaaihorinkies

Tamatie-en-ricotta-tertjies

…………………………….

Kaasbord met
vye & pere

…………………………….

Roomystoring
Happiegrootte koek