Kevin Bacon
Het jy gehoor?

Kevin Bacon se lyf nog reg vir dans

Dertig jaar gelede het die akteur Kevin Bacon knieë lam gemaak met sy danspassies in Footloose. Nou, op 55 jarige ouderdom, het hy gewys sy litte is nog reg om te dans!

Kevin Bacon het vir die 30ste herdenking van dié ikoniese film op die The Tonight Show gewys dat hy 3 dekades ná die film steeds sy heupe kan swaai.

Kyk na dié oulike danspassie hier: