Het jy gehoor?

Kies jou gunsteling-rok en WEN luukse serum + R10 000 bederfpak

Jy staan die kans om ‘n Clarins Double Serum ‘n week te wen, plus R10 000 se rooi tapyt-bederfpak.

Kies bloot jou gunsteling-rok op ons rooi tapyt vir die kans om van 21 April tot 31 Mei 50 ml van dié serum te WEN.

Die bekroonde Double Serum van Clarins spog met dubbele teenverouderingswerking aangevuur deur 20 suiwer plantekstrakte en kragtige, tegnologies gevorderde molekules. Met dié serum kombineer Clarins twee teenverouderende formules in een innoverende serum wat alle aspekte van veroudering aanspreek.

Resultate?

In net 4 weke*:

  • 87% fermer vel
  • 79% vermindering in voorkoms van plooie
  • 88% egaliger velkleur
  • 88% minder sigbare porieë
    Beproef onder alle etniese groepe, alle veltipes, alle ouderdomme.

Jumbo_Double_Sedrum_Cap-Off_RVBVroue stem saam!

90% van vroue stem saam dat Double Serum meer doeltreffend is as hul gewonde serum**. Vind uit waarom

*Tevredenheidstoets – 197 vroue, 4 weke
**Tevredenheidstoets – 126 vroue – 4 weke

 

 

 

Een serum per week + rooitapyt-bederfpak vir een gelukkige leser

Jy staan die kans om ‘n Clarins Double Serum ‘n week te wen, plus R10 000 se rooi tapyt-bederfpak. Kies bloot jou gunsteling-rok op ons rooi tapyt vir die kans om van 21 April tot 31 Mei 50 ml van dié serum te WEN.

Een SARIE.com-gebruiker kan ook in dié tyd ‘n R10 000-rooitapyt-bederfpak losklik. Die bederfpak sluit grimering, velsorg-, en lyfsorgprodukte van Clarins in.

*Elke inskrywing ontvang ‘n gratis Double Serum-7-dag-toets-serum – slegs een per gebruiker.

KIES UIT DIE FOTO’S HIERONDER

1. Charlize Theron

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

2. Madonna madonna grammys

 

3. Elma Postmaelmapostmafaan se trein

 

4. Angelina Jolie

angelina baftas

5. Julia Roberts

Worst-dressed-Julia-Roberts-4

6. Cate BlanchettBest-dressed-Cate-Blanchett-5

 

7. Julia Roberts

86th Annual Academy Awards - People Magazine Arrivals

8. Sarah Jessica Parker

161377558_630w

BLAAI DEUR DIE FOTOGALERY:

1. Charlize Theron

2. Madonna

3. Elma Postma

4. Angelina Jolie

5. Julia Roberts

6. Cate Blanchett

7. Julia Roberts (2)

8. Sarah Jessica Parker

9. Kate Hudson

10. Jennifer Garner

11. Katy Perry

12. Taylor Swift

13. Jennifer Hudson

14. Amy Adams

15. Jessica Chastain

16. Carrie Underwood

17. Kelly Osbourne

KIes jou gunsteling-rok en wen Clarins Double Serum