Kim Cloete en Loukmaan Adams FOTO: Willem Lourens

Het jy gehoor?

Kim Cloete se 2de kans op die liefde

Ons ken Kim Cloete as die bedrywige TV-aanbieder, radio-persoonlikheid, aktrise. Maar dis die liefde in haar lewe wat vir die meeste opwinding sorg… en sy praat nou vir die eerste keer daaroor.

Kry jou Februarie 2015-uitgawe van SARIE en lees dié onderhoud.

Kim Cloete en Loukmaan Adams smeul op Facebook

VpSoNx70 10458111_613880108727600_2139251188167191957_n10387341_10152961737702812_4547606593663781624_n

 

Volg vir Kim Cloete op Twitter