Kim Cloete en Loukmaan Adams FOTO: Willem Lourens

Het jy gehoor?

Kim Cloete se haarstyl – kort, korter, af!

Die Afrikaanse radio-omroeper en TV-aanbieder Kim Cloete se kort hare is nou nóg korter.

kykNET se Flits-aanbieder Kim Cloete het haar hare onlangs in ’n bob gesny, en nou het sy dit nóg korter gesny.

Kim met haar lang hare

FOTO: Twitter  @kim_cloete

FOTO: Twitter @kim_cloete

Kim met haar bob

FOTO: Twitter  @kim_cloete

FOTO: Twitter @kim_cloete

Kim, Yvonne Beyers en Fanie Cronjé op die stel van Flits FOTO: Twitter  @kim_cloete

Kim, Yvonne Beyers en Fanie Cronjé op die stel van Flits
FOTO: Twitter @kim_cloete

… en Kim se pixie-snit

FOTO: Twitter  @kim_cloete

Kim saam met Chris van Niekerk en Vinette Ebrahim FOTO: Twitter @kim_cloete

Kim se kans op tweede liefde

Ons ken Kim Cloete as die bedrywige TV-aanbieder, radio-persoonlikheid, aktrise. Maar dis die liefde in haar lewe wat vir die meeste opwinding sorg… en sy praat nou vir die eerste keer daaroor.

FOTO: Willem Lourens

FOTO: Willem Lourens

leandie du randt voorblad feb februarie

 

Kry jou Februarie 2015-uitgawe van SARIE en lees dié onderhoud.