kanye
Het jy gehoor?

Kim en Taylor onder Time-tydskrif se 100 invloedrykste mense

Time maak elke jaar ’n lys van mense wat die afgelope jaar die meeste invloed in die wêreld gehad het. Dié tydskrif het die tonge aan die klap oor hulle die kletsrymer Kanye West, wat gereeld in die nuus is oor sy omstrede uitlatings, vir een van die voorblaaie gekies het. Die lys word in verskillende kategorieë ingedeel, waaronder swaargewigte, pioniers, kunstenaars, leiers en ikone. Daar is verskeie Hollywood-sterre op dié gesogte lys, maar nie almal is as kunstenaars gekies nie.

Swaargewigte

Kanye West

Kim Kardashian

FOTO: Instagram  kimkardashian

FOTO: Instagram kimkardashian

Pioniers

Emma Watson

Reese Witherspoon

Reese witherspoon one use

Kunstenaars

Bradley Cooper, wat ook op een van die voorblaaie verskyn.

bradley cooper

Julianna Margulies

Julianne Moore

Ikone:

Taylor Swift

Ina Garten, ook bekend as die Barefoot Contessa

Só lyk Taylor Swift eintlik FOTO: Instagram  @taylorswift </a

Taylor Swift saam met Ina Garten FOTO: Instagram @taylorswift

 

Elkeen op die lys is deur ‘n invloedryke persoon genomineer. Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het vir pous Francis genomineer, en hy het onder die ikone op dié lys verskyn.

Vir die volledige lys besoek Time.com