FOTO: Instagram  kimkardashian

FOTO: Instagram kimkardashian

Het jy gehoor?

Kim Kardashian verwag ’n seuntjie

Daar is wyd bespiegel oor die geslag van Kim Kardashian se tweede baba sedert sy verlede maand aangekondig het dat sy weer swanger is.

Sy het pas op Twitter aangekondig dat North ’n boetie kry.

Ons kan nou net nie wag om te hoor wat baba nommer twee se naam gaan wees nie! Ons geld is op South West of ’n ander gunsteling Going Back West.

Lees ook