FOTO: Instagram (@kimkardashian)

FOTO: Instagram (@kimkardashian)

Het jy gehoor?

Kim Kardashian wéér kaal

Kort, kragtig en weer kaal. Met al Kim Kardashian se naak-selfies voel dit of sy meer gereeld kaal verskyn as met klere aan … 

Dié keer op die voorblad van die manstydskrif GQ – met niks anders as haar trouring aan nie!

Die foto’s is vir die tydskrif se jaarlikse uitgawe van Love, Sex & Madness. Dit is haar eerste fotosessie vir dié tydskrif.

The cover of @GQ is here!!! This was seriously a dream come true!!!! @mertalas @macpiggott

A photo posted by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on

 

Kim het op 16 Mei ’n Webby-internettoekenning ontvang omdat sy gereeld die internet “breek”. Die ontvanger van ’n Webby se toespraak mag net vyf woorde bevat. En Kim se toespraak? “Nude selfies ’til I die.”

Pierce Morgan het in Maart vanjaar gesê Kim se naak-selfies is die begin van die einde van feminisme. Wat dink jy? Skaad Kim Kardashian die saak van feminisme, of vier sy haar liggaam op haar eie manier? Los jou kommentaar in die boksie hieronder, of op ons Facebook- of Twitter-blad.

Lees nou

Kim K se goedkoop produk vir mooi vel

Raai wat? Kim Kardashian was haar hare een keer in 4 dae