Jamie Oliver
Het jy gehoor?

Kind nr. 5 vir TV-sjef Jamie Oliver?

Die gewilde TV-sjef Jamie Oliver en sy vrou, Jools, gaan dalk binnekort hul gesin nóg uitbrei, berig Hello!

Die paartjie is reeds die ouers van 4 kinders, maar dit klink asof hulle ’n 5de een beplan. Jools, ’n ontwerper, het aan die tydskrif Style gesê sy het ’n wiegie vir haar kinderreeks ontwerp en kon dit nog nie self toets nie, maar dat sy graag wil.

Sy het ook in 2012 aan Red vertel dat sy nog ’n kind wil hê, maar omdat Jamie so besig is, gaan hulle ’n paar jaar neem voordat hulle dié besluit neem. Ook Jamie het al in die verlede gepraat oor sy vrou se begeerte vir nog ’n kind, berig Hello!

So, gaan 2015 ’n vyfde kind vir die Olivers inhou?

Jamie en Jools het in 2000 getrou ná hulle 7 jaar ’n paartjie was. Hulle het 3 dogters, Poppy Honey Rosie (12), Daisy Boo Pamela (11), Petal Blossom Rainbow (5), en ’n 4-jarige seun, Buddy Bear Maurice.

Moments ❤ @jamieoliver xxx A photo posted by Jools Oliver (@joolsoliver) on

Hi guys I have a brilliant Sunday morning competition and its a good one, its simple and quick so me and Ninja Turkey farmer Paul Kelly @kellybronze have put down a small amount of very special OLIVER Turkeys just for me my friends and family and guess what I have around 28 left !! and I want you instagramers to win them and I’m going to FedX them with a few little extra treats to your house for Christmas….All you have to do is just take a super crazy picture of you or your family pulling the BEST TURKEY FACE and hash tag it #jamieoliverturkeyface there’s no rules go for it and tonight I will pick the winners and share it on Monday am so what you waiting for have a go now…….ok the Turkey back story is this is the ultimate Turkey, the historical rare breed bronze Turkey, free range, organic kept in forests as they are originally jungle fowl, dry plucked for outrageous crispy skin !!and hung for ridiculous flavour and succulence guys this is next level Turkey stuff so take your snap and have a go…big love #jamieoliver x x @kellybronze ( sadly we can only deliver to the UK )

A photo posted by Jamie Oliver (@jamieoliver) on

Bronne: Style, Red en Hello!.