sr0908annamart_7_rz
Het jy gehoor?

KKNK 2010 se program

Waar? Oudtshoorn, Klein-Karoo
Wanneer? 1 tot 8 April
Kaartjies? www.computicket.com of tel 083 915 800
Waar kan ek bly? Fees-verblyf

Wat kan ek gaan kyk?

Debuutwerke en ander hoogtepunte:
Betésda (toneel, drama, met Neels van Jaarsveld, Nicole Holm en ander)
Die laaste Afrikaanse super hero (toneel, komedie, met Leon Kruger en Esther von Waltsleben)
Die proponentjie (toneel, klug/komedie, met Deon Lotz, Susanne Beyers, Erica Wessels. Regie: Paul Eilers)
God van chaos (toneel, drama/komedie, met Anna-Mart van der Merwe, Johann Nel, Martelize Kolver. Regie: Hennie van Greunen)
Vergenoeg (toneel, gegrond op Marita van der Vyver se gelyknamige boek, met Sandra Prinsloo, Alexa Strachan en Milan Murray).
(Lees Marita se rubrieke in SARIE)
Amanda Strydom - Diva (musiekteater met Amanda Strydom)
David Kramer se Kaapse Breyani (musiekteater met David Kramer, Camillo Lombard, Donvino Prins en ander)

Vir musiek-hoogtepunte en verdere inligting, klik by www.kknk.co.za
SARIE borg Afri-Frans en Mathys Roets – Droomvrouens by vanjaar se KKNK

Sarie.com se top-5 moet-sien-lys:

Afri-Frans (Musiek, kontemporêr, met Myra Maud, Laurika Rauch, Anna Davel, Mathys Roets en Anna-Mart van der Merwe)

Mathys Roets – Droomvrouens (musiek, kontemporêr, met Mathys Roets en Matthys Maree)

Vaselinetjie (Die boek was wenner van die M.E.R-prys, die Jan Rabie/Rapport-prys, die M-Net-prys en word op die internasionale IBBY-ererol geplaas)

Swanemeer: Die ware verhaal (Musiek, klassiek, met Nataniël as verteller, Charl du Plessis, en die Vrystaatse Simfonie-orkes.
(Lees Nataniël se rubrieke in SARIE)

Die naaimasjien (toneel, drama, met Sandra Prinsloo. Wen 2 Kanna-pryse by die 2008 Absa KKNK en die gewildheidsprys by Aardklop)

  • http://xungqlejsuab.com/ mlnonbcmf

    wKi9d8 wthqbheruuyo, [url=http://meavvyzsphbd.com/]meavvyzsphbd[/url], [link=http://glbvvsfbhwmo.com/]glbvvsfbhwmo[/link], http://wxhemvzvkiqz.com/