sr0904cederberg08b
Het jy gehoor?

KKNK – die Top-10!

Die Top-10 kaartjieverkopers op vanjaar se KKNK is:

1. Derde Party
2. SARIE se Op die Vrou Af 2
3. Groet die Grotvrou
4. Sussie: Cheers!
5. Shirley Valentyn
6. Chris Chameleon – Driekuns
7. Cutt Glas – Alles van die Beste
8. Amanda Strydom en Lize Beekman – Saam
9. Jericho!
10. ABSA Waarmaker met Steve Hofmeyr

BRON: Krit-feeskoerant

Gaan na www.kknk.co.za vir meer oor hierdie shows.

Loer ook wat SARIE by die fees aanvang.