bruin_hare_2_
Het jy gehoor?

Koel kapsels – bekendes se nuwe hare

Nuut in die brunet-kamp is Lady Gaga (onder) met haar sogenaamde “Louis Vuitton-bruin” en ons eie Getroud met rugby-blondine Hanna Grobler (heelonder, regs)! Die sangeres Miley Cyrus (heelonder, links) is ’n “reeks-kapselkapper” – eers ’n Rachel à la Jennifer Aniston-Friends-karakter en toe letterlik dae later ’n spierwit punk-styl.

Natalie Portman van Black Swan-faam is die mees onlangse celeb wat haar hare gekleur het. Sy’t dié afgelope naweek op die rooi tapyt verskyn as blondine.

Lady Gaga

Miley CyrusHanna Grobler

* Probeer jou ‘n nuwe haarkleur en -styl sonder die risiko met ons gratis aanlyn mooimaaksessie.

  • Marna

    Grappig om een foto die ek geneem het sommer op Sarie se website te vind!!!